BAIE WELKOM! - Toringkerk

13
TORINGKERK 23 MEI 2021 Ons is 'n klein liefdes-familie-gemeenskap. Kry asb 'n lidmaatskapvorm, kerk kalender en stel jouself voor aan een van die erediens leiers. Ons wil graag kontak maak. Baie welkom by ons! nuus TIENERS BY DIE #IMAGINE GELEENTHEID VAN HIERDIE WEEK IS JY NUUT IN DIE GEMEENTE?

Transcript of BAIE WELKOM! - Toringkerk

TORINGKERK 2 3 M E I 2 0 2 1

BAIE WELKOM!Ons is 'n klein liefdes-familie-gemeenskap. Kry asb 'nlidmaatskapvorm, kerk kalender en stel jouself voor

aan een van die erediens leiers. Ons wil graag kontakmaak. Baie welkom by ons!

nuus

TIENERS BY DIE #IMAGINEGELEENTHEID VAN HIERDIE WEEK

IS JY NUUT IN DIE GEMEENTE?

Ons eredienste word ook'lewendig' uitgesaai vanuit die

kerkgebou.

Jy sal reeds voor 9:30 'n skakelvan die diens ontvang op

Whatsapp vanaf dieToringkerk Selfoon. Die

erediens sal eers 9:30 begin,aangesien dit lewendig

uitgesaai word.

Kontak vir Jana indien jy niedie inligting van die Toringkerk

Selfoon (084 621 2094)ontvang nie.

06:00 Kinder Padkos (Stemboodskap)06:00 Tiener Padkos (Stemboodskap)18:00 Pinkster - Sessie 4 (Kerk)18:00 Kinderpinkster (Klein Toring Saal)18:30 Geen Erediensbeplanning

O N S E R E D I E N S T E I S o o k " l i v e " !

06:00 Mannegroep (Konsistorie)

18:45 Geen Labori Bybelstudie (HTP)18:00 Pinkster - Sessie 5 (Boonste kerksaal)18:00 Kinderpinkster (Konsistorie)

WOENSDAG: 26/05 - PINKSTER

08:00 Span bid saam (Konsistorie)09:00 Spanvergadering (Konsistorie)11:00 Kantoor open (POPI opleiding)18:00 Pinkster - Sessie 3 (Kerk)18:00 Kinderpinkster (Klein Toring Saal)19:00 Geen GIM (Huis Kalahari Visser)19:00 Geen Belydenis

09:30 Pinkster Erediens + Nagmaal (Sessie 1)09:30 Kinderkleingroepe (Klein Toring Saal)10:30 KruisConnect (KC Kamer)

SONDAG: 23/05 - PINKSTER

DINSDAG: 25/05 - PINKSTERVRYDAG: 28/05

DONDERDAG: 27/05 - PINKSTER

09:30 Erediens09:30 Kinderkleingroepe (Klein Toring Saal)10:30 KruisConnect (KC Kamer)

SONDAG: 30/05

18:00 Pinkster - Sessie 2 (Kerk)18:00 Kinderpinkster (Klein Toring Saal)

MAANDAG: 24/05 - PINKSTER

Ons het aan die begin van 2020 Toringkerkspandrag laat maak. Daar is tops en t-hemdegemaak van verskillende grotes.

Daar het egter nog 'n paar hemde en topsoorgebly. Kom loer gerus Sondag voor in diekerk of daar 'n top of t-hemp is wat jy graag souwou koop. Gooi gerus 'n donasie in diedonasieboks.

Gaan dra jou top of t-hemp met TROTS! Of deeldit uit vir iemand wie jy dink dit sal kan geniet.

Kontak gerus vir Janneke vir enige navrae.

TORINGKERK - SPANDRAG

KruisConnect het weer verlede keer vir die eerste keerin die KruisConnect kamer bymekaar gekom!

WIE KAN JOIN?Graad 7 - Graad 11

WANNEER?Sondae, na die afloop van die erediens

HOE LAAT?Vanaf na kerk tot 11:30 (stiptelik)

Ons gesels saam oor Jesus, drink 'hot chocolate', eetkoekies en raak vriende.

Kontak gerus vir Janneke vir meer inligting.

KRUISCONNECT

Teken ‘n “smiley face” op drie vingersNeem ‘n foto van jou vingers op 'n kreatiewe manierStuur dit vir Janneke (082831615) met jou naam envan, om in te skryf vir die kompetisieOns sal die wenners aankondig op 30 Mei, tydensdie erediens

Wereld Pleegsorgdag (World Foster Day) vind plaas op31 Mei 2021. Ons hou 'n lekker Toringkerk-kompetisie!Hoe werk dit?

1.2.3.

4.

Hiermee saam wil ons mense graag aanmoedig omander gesinne wat tans besig is met pleegsorg te seenen ondersteun op hierdie dag. Ons vra ook dat jullesaam met ons bid vir kinders in pleegsorg.

WÊRELD PLEEGSORGDAG

PINKSTERGEE OOR | GEE UIT LEË HOUERS | GEE MAKLIK | GEE OM | GEE JOUSELF

23 /05 | PINKSTER SONDAG EREDIENS | 09 :30

24 /05 - 27 /05 | PINKSTER | KERK | 18 :00 - 19 :30

(Ons eet elke aand vanaf 18 :00 saam in die kerkgebou)

"gee"

PINKSTER

24/05 - 27/05 | PINKSTER | KLEIN TORING SAAL | 18 :00-19:30

"die

gevaarlikste

tree"

KINDER

Jy kan saam met jou ouers 18:00 na die kerkgebou gaan om eers lekker

saam te kuier en sop te eet! Daarna stap ons oor na die onderste kerksaal!

Het jy dalk 'n herbruikbare koppie?

Bring dit Sondaeoggende saam met jou kerktoe om jou koffie by die kerk hierin te drink.

Ons wil graag die omgewing in ag neem deurminder papierkoppies of foamalite koppies tegebruik.

Indien jy dalk wil deel word van 'n projek omvir Toringkerk hul eie herbruikbare koppieste laat maak, kontak gerus vir Janneke.

Ons as gemeente dink en dra die Standerfamilie in ons gebede en harte met hierdieuitdagende tyd waarin hulle tans is. Ons asgemeente wil graag deelneem aan die reedsbestaande inisiatief om beurte te maak omvir hierdie gesin aandetes te neem deur dieweek. Hierdie inisiatief maak gebruik vandie app "Take them a meal". Jy kan dan self'n dag en datum kies wanneer jy vir hierdiegesin 'n aandete wil neem.

Kontak gerus vir Janneke indien jy hiervanwil deel word.

"TAKE THEM A MEAL"

Die media berig al meer oor die derde golf watSuid-Afrika binnekort sal tref.

Namens die Gemeenteraad vra ons dat jy tenalle tye by die reëls van imperking sal hou,tydens eredienste of enige ander aktiwiteit inhierdie verband. Teken in, dra jou masker enreinig jou hande. Die imperking het 'n massiewe impak opToringkerk se bedieninge, erediens bywoning,sinergie en finansies. Ons wil ons deel doen omnog 'n inperking te vermy.

MASKERS

BRING JOU EIE KOPPIE!

Meeste van ons het al die vraag vir onsself gevra:"Hoekom voel ek so af?". Johan Laten het die temavan depressie met ons kom bespreek op sykreatiewe en interaktiewe manier.

Ons weet nou meer wat depressie behels, hoehierdie simptome lyk en waar om hulp te vra.

Ons is dankbaar dat ons hierdie aand met ons#Imagine en Hidden Treasure familie kon deel.

Jy is nooit alleen nie. Daar is altyd hoop.

Die projek is in sy finale fase en dit gaanuitstekend. Verskeie borge en donateurs geegratis hulle tyd, hulpbronne en liefde om onsgemeenskap se bejaardes te seën met 'n mooituin.

Daar word nog 200 - 300 agapanthus plantebenodig. Die groter tipe plant en nie die dwergplant nie.

Aflewerings kan by Rusoord se agterste hekgemaak word. Jou hulp word met groot lofwaardeer. Bel gerus vir Anina Nieder-Heitmann079 887 9565

Is een van die gawes wat jy ontvang het, datdie verstaan van Wiskunde redelik natuurlikvir jou is?

Indien jy hierdie gawe van jou wil deel, leeshier!

Ons is opsoek na iemand wat 'n matriekdogter sou kon help met ekstra wiskunde.

Kontak gerus vir Janneke indien jy kan help!

WISKUNDE TUTOR BENODIG

RUSOORD MAAK TUIN

Ons is baie trots opons eie Ellie wat op 2Junie 'n vertoning byDie Bordienghuisaanbied insamewerking metDeon Meiring, inWellington.

Besoek gerus DieBordienhuis seFacebook blad omkaartjies te bespreek.

GO ELLIE!

- Ons bid vir Ayanke Stander wat tans besig ismet haar chemo sessies. Ons as geloofsfamiliebid vir Ayanke, Christiaan en die res van dieStander gesin.

- Ons bid ook nou al dat God die Pinkstertydperk sal gebruik om koningkryk in ons dorpen lewens te laat kom.

- Ons bid vir Gretchen Klue en Pauline Kluemet die herstel van hul onderskeidelike rug- enknie beserings.

- Ons bid vir elkeen wat deur die derde golf vanCovid impakteer word.

- Ons bid vir 'n geseënde en spesiale 10dedankoffersfees.

- Ons bid vir die Brand familie na die afsterwevan Annaline Brand.

Laat weet asb die kantoor van enigegebedsversoeke of siekte besoeke. Ons wil graag byjou uitkom en is nie altyd bewus as iemand deur 'nmoeilike tyd gaan nie.

In Junie maand vind Toringkerk se 10deDankofferfees plaas! Die rede is omdat Markietiegewoonlik in Oktober plaasvind. Ons wil jou uitnooiom nou al register te hou van dit waarvoor jydankbaar is. Ons beoog 'n heerlike reeks waaroorons diep besin wat dit beteken om te gee, te deel enwat dit beteken om uit jou binneste 'n offergawe tegee. Alles gaan natuurlik nie oor gee nie maar veelmeer. Kom wandel saam. Bid asb vir 'n geseëndereeks.

DANKOFFERMAAND

Kontak gerus vir Annelie by die kantoor,indien hierdie mandjie met glasies joune is.

IS DIT DALK JOUNE?

GEBEDSVERSOEKE

BAIE GELUK

Ons wil vir elkeen wat reeds hulplastiekdoppies by die kerk kom afgee hethiervoor bedank!

Ons wil jou ook aanmoedig om aan te houom jou plastiekdoppies in te samel.Motiveer ook jou buurvrou of buurman omdieselfde te doen.

In 2020 het ons 80kg se plastiekdoppiesingesamel. Kom ons kyk of ons hierdie jaar90kg kan haal!

DOPPIES

26/05 Kallie Louw 27/05 Lena Hough 27/05 Alet Slabber 27/05 Jacolene Slabber 28/05 Nicola Fourie 28/05 Johanna Willemse 29/05 Johanna Heydenrych 29/05 Johan van Deventer 29/05 Carina Verwey 29/05 Nicole Verwey

23/05 Anton Immelman23/05 Eriné Lategan

23/05 Damion Oliver23/05 Danie Visser

23/05 Mariette Visser24/05 Johan van der Westhuizen

25/05 Chané Agenbag25/05 Chrisjan Baartman

25/05 Gerrit Snyman26/05 Mureda Kenyon

Ons dink aan Conrad Muller, ons eieToringkerk draf legende, wat op 21 Mei 2021die 13 Pieke uitdaging op Tafelberg hardloop.Conrad Muller sal 6000m hoog klim oor 'n 100km afstand.

Conrad daag jou uit om 'n kospakkie vir dieDiep en Vêr projek te borg sou hy dieuitdaging suksesvol slaag. Een kospakkie kosR250 en help Toringkerk om plaaslik 'n verskilin die gemeenskap te maak. Gaan loer gerusna die webtuiste: https://13peaks.co.za/ Motiveer Conrad deur 'n kospakkie te borg!

13 PIEKE UITDAGING!

met jou verjaarsdag!

“Die laatmiddag verkeer voel aggressief. Die een helfte van die motors probeer voor die ander helfteindruk. Verontwaardig probeer die ander keer. Niemand het lus om hiér te wees nie. Ek moet gou by die supermark vir melk stop. In die wandelgang praat byna niemand met mekaar nie.Sweterige maskers suig aan sommige se kenne vas. Niemand het krag oor om kwaai te probeer weesmet diegene met die uisteekneuse nie. Skoenhakke klak moegerig teen die teëls. Meer as die helfte vandie mense stuur stemboodskappe oor hulle fone. Die res probeer luister watter boodskap hulle gekryhet. Niemand het lus om hiér te wees nie. In die winkel se gange moet almal vir mekaar se mandjies koes. Die musiek is raserig en vinnig. Kindersin sportklere soek koorsagtig na ʼn sjokolade of ʼn versnapering, terwyl Ma of Pa seker maak van diebrood of die maalvleis se vervaldatum. Party groet mekaar flouerig, want die kos in die hand hoorteintlik al in ʼn kastrol. Niemand het lus om hiér te wees nie. In die ry is almal weer op hulle fone. “Next customer, please,” gil die arme kassiere vir die derde keer,haar masker met die een hand weggetrek vir ekstra volume. Die twee geselsers voor in die ry hoor ditvir die eerste keer, terwyl die res van ons ongeduldig ons oë rol. Niemand het lus om hiér te wees nie. Maar die tydskrifte op die rak weet dit. Foto’s van ʼn wildsplaas voorop die een. Beloftes van ʼn heerlikefamiliefees op ʼn ander een. ʼn Koel sitkamermuur met plakpapier op ʼn derde tydskrif. Elkeen van dietydskrifte belowe ʼn ander wêreld. En ek sien ons almal wil dáár wees. Ons moet net eers hiér klaarmaakmet chaos. Miskien doen ek dit ook met die res van my lewe. Ek beoordeel huidige chaos en onrustigeomstandighede as iets wat in die pad van my eintlike lewe staan. Asof ek net eers sekere goed moetuitsorteer en klaarkry, voordat ek die lewe kan leef, wat God wil hê ek moet leef. Miskien doen kerke dit ook: as Covid net eers verby is. As die elektrisiteit net eers weer betroubaar is. Asdie finansies net eers weer gunstig is. As mense net eers weer vrylik kan beweeg. As korrupsie in dieland net eers uitgewis kan word. As dinge net eers weer beter raak… Want niemand wil hiér wees nie.Nie so nie. Jeremia 29:4 - 7 sê egter vir mense in ongunstige omstandighede: Moenie wag vir beter dae nie. Lewe asGod se kinders. “Bevorder die belange van die stad waarheen Ek julle in ballingskap weggevoer het. Bidtot My vir daardie stad, want sy belange is ook julle belange.”

So toe ek ook by die kassiere kom, vra ek moegerig hoe dit gaan. “Yoh, I am tired already,” antwoord sy,“but I still have to work ‘till tonight.” “All of the best. Thank you for your assistance,” probeer ek. Syglimlag. Dan word die maskertjie van haar mond weggetrek vir die gil: “Next customer, please!” Niemand wil dalk hier wees nie, maar God is hier. So tussen die piepende kasregisters en die moeëwagte met spuitbottels en ontsmetmiddels. Ons hoef nie te wag vir elders om rus te vind nie. Of waarvoor wag jý?

TYDSKRIFRAK - DEUR SIEGFRIED LOUW

TORINGKERK nuus

2 3 M E I 2 0 2 1

ORRELIS

Mario Nell | 082 852 4536 | [email protected]

KOSTER

Neels Visser | 082 740 7353 | [email protected]

TENTMAKER

Dawfre Theron | 082 899 3959 | [email protected]

LERAARS

Jana van den Munckhof | 083 948 4233 | [email protected]

Ryno Els | 083 610 1641 | [email protected]

JEUG/MAATSKAPLIK

Janneke Marais | 082 831 6165 | [email protected]

KANTOOR

Annelie Koegelenberg | 021 872 6730 | [email protected]

MAAK KONTAK MET ONSAS JY MET 'N LERAAR WIL GESELS, KONTAK ONS GERUS.

BID | SIEN | DEELOFFERGAWES, MAANDELIKSE BYDRAE EN TIENDES:

TO

RIN

GK

ER

K Z

AP

PE

R

O F F E R G A W E S , M A A N D E L I K S EB Y D R A E E N T I E N D E S :

TORINGKERKABSA

TAKKODE: 632 005REK NR: 400 590 176