God se meesterstuk

14

Transcript of God se meesterstuk

Page 1: God se meesterstuk
Page 2: God se meesterstuk

Romeine 12: 16 tot 2116) Leef in harmonie met mekaar. Moenie baklei nie.Moenie beter as ander mense probeer wees nie. Maak vriende met mense wat nie te veel van hulleself dink nie. Onthou: julle beskik nie oor al die kennis en wysheid in die wêreld nie. Wees nederig.

Page 3: God se meesterstuk

17) Moenie net regsit om ander mense in eie munt terug te betaal as hulle iets verkeerds aan julle gedoen het nie. Doen liewer goeie dinge sodat ander mense kan sien dat julle God dien.

Page 4: God se meesterstuk

18) Doen van julle kant af alles in julle vermoë om in vrede met ander mense te leef. 19) Laat staan al julle wraakplanne, my liewe broers en susters. Dit pas glad nie by gelowiges nie. Los sulke dinge vir God. Daar staan immers in die Bybel:“‘Ek alleen het die reg om te straf; Ek sal wraak neem,’” sê die Here.

Page 5: God se meesterstuk

19) Laat staan al julle wraakplanne, my liewe broers en susters. Dit pas glad nie by gelowiges nie. Los sulke dinge vir God. Daar staan immers in die Bybel:“‘Ek alleen het die reg om te straf; Ek sal wraak neem,’” sê die Here. 20) “‘As jou vyand honger is, moet jy sorg dat hy iets te ete kry. As hy dors is, moet jy hom iets gee om te drink.

Page 6: God se meesterstuk

As jy dit doen, sal jy hom verskriklik skaam maak.’”21) Moenie toelaat dat dit wat sleg is in jou lewe die oorhand kry nie. Oorwin die Bose deur te doen wat God van jou vra.

Page 7: God se meesterstuk

1. Harmonie met God

Page 8: God se meesterstuk

Romeine 8: 28 -29 31- 32 (NLV)28) En ons weet dat God alles ten goede laat saamwerk vir hulle wat Hom liefhet, hulle wat geroep is volgens sy doel vir hulle lewe.29) Want God het hulle reeds vooruit geken, en Hy het hulle aangewys om net soos sy Seun te word. Op hierdie manier sal Christus Jesus die oudste seun wees, omring deur baie broers en susters

Page 9: God se meesterstuk

31) Wat sal ons dan van al hierdie wonderlike dinge sê? As God aan ons kant is, wie kan ooit téén ons wees? 32) As God nie sy eie Seun gespaar het nie, maar Hom ter wille van ons almal oorgegee het, sal Hy nie saam met Hom ook alle ander dinge aan ons skenk nie?

Page 10: God se meesterstuk

2. Harmonie met Mekaar

Page 11: God se meesterstuk

1 Petrus 3:8 (DB)8) Vir julle almal kom dit hierop neer: moenie dwarstrekkerig wees en elkeen sy eie kop volg nie. Wees sensitief vir mekaar se gevoelens. Soos jy jou eie broer of suster liefhet, moet julle mekaar liefhê. Gee vir mekaar om en moenie te veel van jouself dink ten koste van ander nie.

Page 12: God se meesterstuk

3. Harmonie met God se plan vir jou

Page 13: God se meesterstuk

Proverbs 16:9 ESV The heart of man plans his way, but the Lord establishes his steps.

Page 14: God se meesterstuk